Theo de Jager gee vir ons meer duidelikheid oor skikking tussen Departement Landbou, Saai, Vrystaat Landbou/Free State Agriculture en Sakeliga. Theo de Jager verduidelik ook die uitrol van die proses en hoe hulle enige bottelnekke gaan voorkom. In samewerking met Farmer’s Weekly SA