Vee-bedryf se uitdagings en hoe boere hoop behou. In gesprek met Meerkat se Ian Colyn!
Ek het gaan kuier met Ian Colyn van Meerkat, en ons het die tafel gedek vir ‘n diep gesprek oor die uitdagings van die vee-bedryf. 🐄 Van hoe boere veg om kop bo water te hou, tot hoe die nuwe entstof ‘n ligstraal bied vir die beesboer se toekoms, ons het alles aangeraak. 🌟 Ons praat oor waarom ‘n positiewe gesindheid jou grootste skat is en hoe ons elkeen ons rol speel in hierdie mark. Plus, hoor hoe studio-veilings die die mark aan die gang hou. 🎧 Moenie dit mis nie!